A.S. Byatt

A.S. Byatt
Gebore
Antonia Susan Drabble

24 Augustus 1936
Sterf16 November 2023
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer, digter
Bekend virThe Virgin in the Garden (1978)
Still Life (1985)
Possession (1990)
The Biographer's Tale (2000)
The Children's Book (2009)

Dame Antonia Susan Duffy (gebore Drabble; 24 Augustus 1936 - 16 November 2023), en professioneel bekend as A.S. Byatt, was 'n Engelse skrywer van romans, kortverhale, poësie, essays en literêre kritiek.[1][2][3] Sy het die Booker-prys in 1990 gewen vir haar roman Possession.

Een van haar susters, Margaret Drabble, is ook 'n romanskrywer.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Telegraph
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named penguin
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ind

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy